Tuesday, April 29, 2008

The ANC perfected Genocide

The African National Congress & its partners perfected the crime of Genocide.

They are using "crime" & "criminals" to commit Genocide. The criminals murder, rape & torture the victims. The authorities does nothing to stop the criminals. They only disarm the public & give greater rights & protection to the violent criminals.

It is paperless and difficult to proof.

Herewith articles on this topic:

The Genocide In Democratic South Africa
http://www.ilanamercer.com/TheGenocideInDemocraticSA.htm

Die ANC het volksmoord vervolmaak (Written in Afrikaans).
http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1429&Itemid=37

Volksmoord en sensuur (Written in Afrikaans)
http://www.praag.org/opstelle79.htm

Genocide in South Africa
http://ezinearticles.com/?Genocide-in-South-Africa&id=1089776

5 comments:

Anonymous said...

Geskryf deur Vlad du Plessis
Maandag, 24 Maart 2008

Verlede jaar reeds het oud-minister Pik Botha daarop gwys dat misdaad in SA eintlik ‘n vorm van oorlogvoering is. Dit was nogal verbasend om so ‘n nugter stelling van ‘n liberalis van Botha se kaliber te hoor. Botha is egter persoonlik geraak in dié sin dat ʼn jarelange goeie vriend van hom wreedaardig deur swartes vermoor is. Dit wil voorkom asof party mense nie die werklikheid wil aanvaar en dit noem wat dit is voordat dit hul eie wereldjie wreedaardig binnedring nie. Vandeesweek het die hoof van TLU SA, wat tot dusver geen radikale stellings wou maak nie ook bevestig dat daar ʼn oorlog in SA heers. Weereens het die stelling gekom eers nadat mnr Van Zyl en sy vrou ʼn huisaanval oorleef het.

Interessant was die amptelike stelling, ook vandeesweek, van die Afrikanerbond dat minderheidsregte in SA verontagsaam word deur die regering en dat menseregte dus niks in SA beteken nie. As hierdie groterwordende eenstemmigheid oor die drukkende aard van die situasie gepaargaande met Jan Alleman se belewenis van die NSA in ag geneem word, dan is dit ongetwyfeld duidelik dat ons deur die ANC onderdruk word en selfs die slagoffers van ‘n stadige volksmoord is.

Die ANC is ‘n Afrikanisties-Marxistiese organisasie. Dit vermeng Marxisme en rassisme op dieselfde wyse as wat Stalin gedoen het. In die Sowjetunie was alle etniese groepe veronderstel om op Marxistiese grondslag gelyk te wees, maar in der waarheid het Stalin Russiese oorheersing bevorder. Die ooreenkoms tussen Stalin se regeringstyl en dié van die ANC strek ook na die geweldsdimensie. Stalin het die Sowjetunie d.m.v. geweld gevorm soos hy dit wou hê. Stalin het egter voor die inligtingseeu geleef en omdat die KPSU d.m.v. ‘n geweldsrewolusie die bewind oorgeneem het kon dit sonder enige teenstand alle inligting beheer. Met geen vrye pers wat die regering kon kritiseer nie het die staat dus direk geweld teen etniese minderhede en ander teenstanders gepleeg.

Anonymous said...

In SA is dit ietwat anders. Die ANC regeer in die era van die internet, waar inligting vrylik vloei. Daar bestaan ook internasionale uitsaaikorporasies wat geduring in mindere of meerdere mate ontbloot wat regoor die wereld gebeur. Boonop het die ANC die heerskappy op onderhandelde wyse verkry, wat beteken dat dit die werklikheid van persvryheid (al is die SA pers relatief onkrities teenoor die regering) d.m.v. instemming geërf het. Die staat is dus beperk in die mate waartoe dit openlik etniese suiwering kan uitvoer of politieke teenstand kan neutraliseer, aangesien geheimhouding bykans onmoontlik sou wees.

Die ANC moet gevolglik in sy Stalinistiese strewe om Afrikaner-etniese suiwering uit te voer van indirekte metodes gebruik maak. Behalwe die enorme hoeveelheid diskriminerende wetgewing teen blankes, skep die regering ‘n toestand waarin haatmisdaad teen blankes floreer. Deur konstant die SABC en ander forums te gebruik om die Afrikaner te demoniseer en deur nie op te tree teen moorbendes wat wit gesinne aanval nie, bereik die ANC dus sy doel. Daardie blankes wat nie uit vrees die land verlaat nie, is so gedemoraliseer dat hulle maar die kop in die sand steek en sodoende net wag vir hul kans om uitgewis te word. Hierdie is volksmoord “op ʼn afstand” (genocide by proxy). In die moderne tyd is dit ‘n gewilde metode vir diktature om “onafhanklike” milisies aan te moedig om volksmoord te pleeg. Die diktator verseker hierdeur dat die vinger nooit na hom gewys kan word nie. Of altans, so hoop die diktator. Iemand anders doen die diktator se vuilwerk. In Darfoer is dit die Janjaweed, in Rwanda was dit die Interahamwe, in Suid Afrika is dit “misdadigers”. Die ANC se taktiek om misdaad aan te blaas troef sekerlik alle vorige volksmoordpogings i.t.v. die onherleibaarheid daarvan terug na die bron, nl. die regime (ANC). Die ANC se volksmoordapparaat is wel stadiger as die ander, waarskynklik grootliks omdat dit selfs meer indirek gedoen word as in die ander gevalle, maar die ANC se volksmoordapparaat is baie moeiliker om te definieer. Skynbaar is hier nie ‘n georganiseerde struktuur nie en so bly dit geheel en al gesigloos. Weens die onherleibaarheid tot die oorsprong (nl. die ANC) kan mens amper sê dat, ten spyte van die relatiewe langsaamheid daarvan, die ANC volksmoord vervolmaak het.

Die dinamika van die ANC-regime se volksmoord is heel eenvoudig. Die regering skep ‘n magsvakuum in blanke gebiede d.m.v. die doelbewuste onderpolisiëring van hierdie gebiede, sowel as ‘n poging om blankes te ontwapen. Die doelbewuste aard van onderpolisiëring waar aanvalle op blankes plaasvind is onlangs bewys toe 20 polisiebeamptes aangewend is om ‘n enkele blanke jeugdige (wat 4 swart mense doodgeskiet het) by sy ouerhuis te arresteer, ten spyte van die feit dat hy geen weerstand gebied het nie. Nogtans, as blanke oorlewendes plaas- of huisaanvalle rapporteer, word dit bykans glad nie opgevolg met aksie nie en somtyds word die slagoffers selfs onmenswaardig behandel.

Anonymous said...

Die historiese haat wat die swarte teen die blanke koester, word deur die regime aangeblaas. Dit word bereik deur openbare apparatuur (soos die SABC, pers, ens.) aan te wend om haat te stook teen blankes, deur blankes konstant te demoniseer. Gereelde verwysings na “injustices of the past”, “the oppressive apartheid regime”, “white minority rule”, “the evil of apartheid” en ”white oppressor” is net geringe voorbeelde. So word ʼn teelaarde vir haat teen blankes geskep. Die gevolg is haatmisdaad teen blankes.

Omdat jong swart mans neig tot geweldsmisdaad, is die lokasies nog altyd daardeur geteister. Laasgenoemde is egter gemeenskapsgeweld. Gemeenskapsgeweld is waar lede van ‘n gemeenskap misdaad pleeg teenoor hul medegemeenskapslede, vir materiële of watter gewin ook al. Dikwels hou dit insgelyks verband met bendebedrywighede, waar sekere territoriale aansprake ‘n rol speel. In blanke gemeenskappe word egter bloedweinig gemeeskapsgeweld gepleeg omdat blanke mans nie daartoe geneig is om medeblankes aan te val nie. Die misdaad wat in blanke buurtes gepleeg word, word ook deur swartes uitgevoer. Tog bly blanke aanvalle op swart gemeenskappe ‘n rariteit (Mog dit ook so bly.) Die besonderse wrede aard van swart-op-wit aanvalle, tesame met die oortreders se verbale rassisme, maak dit duidelik dat selfs waar items gesteel word ons hier met ‘n ander tipe misdaad te make het. Laasgenoemde is dus nie gemeenskapsgeweld nie, maar ongetwyfeld haatmisdaad. Die ANC-regime fasiliteer hierdie verskynsel doelbewus.

Geen regdenkende Afrikaner kan meer ontken dat die situasie in die land benard is nie. Deurdat die ANC ‘n horde diskriminerende wetgewing teen blankes geïmplementeer het, belastings teen blankes hef waarvoor bitter min in ruil gegee word, die ineenstorting van staatsdienste en infrastruktuur ontketen het, die ooreenkoms van 1994 verbreek het deur op Afrikanerregte te trap oral waar hulle kan en deur ‘n haatmisdaadveldtog teen die Afrikaner aan te hits, pleeg die ANC ongetwyfeld volksmoord teen die Afrikaner. Die ANC het dus geen legitimiteit as ‘n regering oor die Afrikaner nie. Die wetlikheid van ‘n ANC-regering is reeds onklaar gemaak deur die verbreking van die 1994-ooreenkoms, sowel as die verbreking van die sosiale kontrak teenoor die belastingbetaler, nl. dienste en veiligheid in ruil vir belastings.

Die ANC-staat is nou bloot ‘n dodelike parasiet wat soos meeste parasiete besig is om sy gasheer tot niet te maak.

Anonymous said...

Dit is egter nou duidelik dat daar groeiende konsensus onder Afrikaners vanuit uiteenlopende oorde is dat bg. min of meer die werklikheid is. Die vraag is dus of dit voldoende is vir Afrikaners om hulself langer bloot teen misdaad te beveilig? Is slegs die misdadigers die probleem? Moet die saak nie by die oorsprong aangespreek word nie? Ons almal weet dat die ANC homself afvee aan blanke klagtes oor misdaad. Dit is ook te verstane. Misdaad is immers hul perfekte wapen teen die blanke. Dit is tyd dat die Afrikaner die werklike vyand identifiseer. Dit is ook tyd dat die Afrikaner besef dat hierdie vyand daarop uit is om ons uit te wis op velerlei maniere. Hierdie vyand is die ANC, die regering van die dag.

Die vyand het reeds begin met die oorlog teen die Afrikaner sonder om ooit ‘n oorlogsverklaring uit te reik. Inteendeel, dit kruip agter die misdaadmasker weg. Is dit nie tyd dat die Afrikaner die stryd opneem nie? Val daar nie nou ‘n morele plig op ons om die vyand wat verantwoordelik is vir die verkragting en uitmoor van ons volk uit te wis nie?

Die Britse ryk het gedink dit kan korte mette maak met die Afrikaner. Toe die Afrikaner die Khaki-mag op hul knieë gehad het, het hulle hulself tot die verskroeideaardetaktiek gewend om die oorhand te verkry. Ten spyte daarvan dat die Britte die oorlog gewen het, was hul ryk na die oorlog finansieel geruïneer en het die finale ineenstorting daarvan gevolg. Die Afrikaner het die rug van die Britse ryk gebreek. Boonop het die Afrikaner binne minder as tien iaar vandat hy die AOB verloor het die Unie van SA geregeer (insluitende die twee Engelse kolonies van Natal en Kaapland). Uiteindelik het ons dus nie net op die lang duur die oorlog gewen nie, maar ons het ook korte mette gemaak met die magtigste ryk wat hierdie planeet ooit gesien het. Die ANC is nie eers ‘n skaduwee van wat die Britse ryk was nie…Vryheid is ons voorland!

Vertel ‘n vriend van die artikel…

Anonymous said...

It's 2018 now (24 years after ANC elected government) and nothing has changed.
Every time an ANC minister opens HIS MOUTH it's affirmative action and bee...
Things are being done for young "black" entrepeneur South Africans only. Whiyes are excluded still today!